‍Werksure: 

‍Carina Bothma 

‍0768958434


‍Pakket: R 400 per persoon per nag - selfsorg


‍Ingesluit: Ten volle toegeruste lodge met braai lapa, vol DSTV, WiFi, pooltafel, swembad (bring eie swem-handdoek), 1 gratis wildrit per groep, kleiduif skiet teen 'n koste p/p


‍Minimum persone per bespreking: 4


‍Akkommodasie: Lodge


‍Slaapplek: 18


‍Fasiliteite: Wildreservaat, WiFi internet, Swembad, Voëlkyk, Wildritte, Fietsry, Staproetes, Kleiduifskiet, Pool tafel, Veerpyltjies, Braai geriewe, Boma


‍Geriewe: DSTV, Selfsorg, En-suite badkamer, Parkering, Braai hout, Lugversorging, Badkamer handoeke, Beddegoed


‍Adisioneel: Kamers - yskassie en koffiestasie met koffie, tee, suiker en cremora.


‍GPS: 24˚03' 00. 07" S   27˚21' 36. 24" E


‍Cheetah Safaris is gelee tussen Ellisras en Thabazimbi in die bosveld van Limpopo Provinsie. Die plaas is 4000 hektar groot met volop wild soos baster-gemsbok, blouwildebees, buffel, eland, gemsbok, kameelperd, koedoe, nyala, rooibok, rooihartebees, swartwitpens, vlakvark, volstruis, waterbok en zebra. Die kamp besit 6 en-suite luukse kamers wat 22 gaste gemaklik kan huisves en is heerlik ruim met lugversorging, koffiestasie en yskassie. Verder het die kamp 'n ten volle toegeruste gemeenskaplike kombuis, trofee kamer met vol DSTV; WiFi; 'pool-tafel'; lugversorging; ysmasjien; lapa en swembad. Kom geniet 'n wildrit in die bosveld! Ideaal vir 'n gesin wegbreek / vakansie of werk-funksies; afsluiting; konferensie en klein intieme troues. Sport geesdriftiges kan stap, draf, hardloop en fiets ry geniet op die plaas.

BELEGGING IN WILD DEUR GESONDE BESIGHEIDSBEGINSELS

Copyright: NWWT 2018 / PRIVAATHEIDSBELEID /PRIVACY POLICY

This website makes use of cookies. Please see our privacy policy for details.

OK