‍Werksure & na ure:  

‍Onica Koen: 082 520 2877

‍Brenda Roothman: 084 233 3222

‍onica@mariusroothmanboerdery.co.za

‍brendar@itoffice.co.za


‍Pakket: 

‍Prys per persoon per nag self sorg - minimum 4 persone: 

  • ‍• Lodge – R 500 p/p,
  • ‍• Tente – R 500 p/p,
  • ‍• Jagtershutte – R 350 p/p


‍Ingesluit: Ten volle toegeruste lodge met braai geriewe, DSTV, Tafel tennis, Swembad asook hout vir Braai. Daaglikse skoonmaak dienste


‍Akkommodasie: Lodge, Tente, Jagtershutte.


‍Slaapplek vir: 21


‍Fasiliteite: Swembad, Voëlkyk, Wildtitte, Fietsry, Veerpyltjies, Braai geriewe, Boma.


‍Geriewe: DSTV, Selfsorg, Parkering, Braai hout, Badkamer handoeke, Beddegoed


‍GPS: S25˚28'31.08  E26˚54'28.52

BELEGGING IN WILD DEUR GESONDE BESIGHEIDSBEGINSELS

Copyright: NWWT 2018 / PRIVAATHEIDSBELEID /PRIVACY POLICY

This website makes use of cookies. Please see our privacy policy for details.

OK