ONS DIENSTE
Mission
The trading of wildlife through integrity between buyer and seller on a personal level
Doelwit
NWWT is ‘n wildsbemarkings- maatskappy om die diere waarna u opsoek is te verkry en wild wat beskikbaar is te bemark. NWWT is dus slegs die bemarker van die wild en fasiliteer in ‘n oop en betroubare koop/verkoop transaksie.
Social Media Marketing
Active on social media, using this powerfull medium as a marketing tool
Newsletter that gets sent out to our subscribers, marketing your animals to a broad wildlife industry market
Bulk SMS marketing to reach a yet even bigger market segment
Terme en voorwaarde
• Alle pryse sluit BTW en vervoerkoste uit.
• ’n Groot aantal diere word chemies met behulp van ‘n veearts verdoof
• U is welkom om by te wees met die vangproses indien u die koper is
• Alle voornemende kopers kan verkopers besoek – kontak vir afspraak
• Alle betalings sal geskied alvorens aflewering sal plaasvind
• Geen versekering (transito en/of veld) word voorsien deur NWWT
• Daar is 'n mimimum van 30 dae + ontrekkings periode uit vleis vir diere wat chemies gevang word alvorens die vleis geskik is vir menslike gebruik.
BELEGGING IN WILD DEUR GESONDE BESIGHEIDSBEGINSELS
Copyright: NWWT© 2022