Investing in wildlife through sound business principles /  Belegging in wild deur gesonde besigheidsbeginsels

Wildeplaas Akkommodasie

Ons is opgewonde met die aanvang van ons Wildeplaas akkomodasie diens wat ons weer wil bied vir u as plaaseienaar.

U het almal Lodges of Boskampe wat leeg staan in die Desember vakansie, word deel van NWWT se “Wildeplaas akkomodasie” aanbieding.

U stuur u besonderhede of NWWT se span kom neem fotos vir u en NWWT doen die bemarking vir u onder u naam.

Daar is baie mense in die mooi land van ons wat graag eerder op ‘n plaas sy vakansie sal wil deurbring as om vertrap te word by die see.


Indien u belangstel om u wildplaas/lodge/vakansie akkommodasie op ons lys te kry vul die onderstaande vorm in asseblief en stuur dit in.

Vul asb al u kontakbesonderhede hier in

Vul asseblief so veel moontlik in



































Kostes

Kies asseblief een van die volgende pakkette:

  1. U gaan u eie foto materiaal verskaf R1 500 (Gebruik asb die oplaai-funksie hier onder)
  2. U verlang NWWT om die foto materiaal vir u te kom neem R3 500

Gebruik asseblief hiedie deel van die vorm om al u fotos en logo van u wildplaas/lodge/akkommodasie aan ons te stuur.

Fotos moet asb nie grootter as 1mb wees nie. Sluit asb fotos van die lodge en kamers asook van die die ander geriewe in. 

Indien u nie fotos beskikbaar het nie - sal NWWT se span dit kom neem

Free Joomla! template by L.THEME