Investing in wildlife through sound business principles /  Belegging in wild deur gesonde besigheidsbeginsels

Hallo Wildevriende

Hiermee bykomende dienste wat NWWT in die af-seisoen bied om u te help om gereed te maak vir die 2019 Wild-seisoen t.o.v. bemarkings materiaal.

Ons bied u 'n profesionele diens teen mededingende pryse aan.

Klik op die onderstaande pamflet om meer te sien en kontak ons gerus vir meer inligting. ondersteunGeniet u week verder

 

Franco Joubert

083 380 1890

NWWT LOGO

HUIDIGE VEILING: 2018 SEISOEN GESLUIT

9 Maart 2019
Madam & Sir wildsveiling - Swartruggens
11 Mei 2019
Ytdiebos wildsveiling - Nelspruit
8 Junie 2019
Disselboom van Potchefstroom veiling - Potchefstroom
10 Augustus 2019
Hoë Waarde wildsveiling - Swartruggens

PLEASE UPLOAD YOUR ANIMAL DATA FOR OUR CURRENT AUCTION HERE!

Click on the form below

SUBFORM1b

 

Free Joomla! template by L.THEME