Investing in wildlife through sound business principles /  Belegging in wild deur gesonde besigheidsbeginsels

NWWT WILDE VRIENDE GHOLFDAG

6 Februarie 2018

Geluk aan die volgende persone met die toekennings wat hulle ontvang het by die prysuitdelingsfunksie van NWWT se baie suksesvolle Wilde Vriende Gholfdag van 2018.

Hennie en Annarie Nel van die plaas Kromellenboog Wild is as NWWT Wildeboere Van Die Jaar bekroon en Stephan Naude van Sihencha Wildboerdery is as NWWT se Wilde Persoonlikheid Van Die Jaar aangewys.

Wilde Persoonlikheid van die Jaar en Wilde Boer van die Jaar 2018

Hennie

Foto: Stephan Naude, Annarie en Hennie Nel met Franco Joubert.

Algehele wenners vir die golfdag

Pieter

Foto: Franco Joubert, Pieter Kruger, Eon Hoon en Hannes Kotze.

Langste dryfhou gespeel

Phillip

Foto: Jacques Els (Rugged SA) en Phillip Haasbroek

Laangste dag gespeel

Eben

Foto: Meyer Visser, Bonita Visser, Eben Visser, Pieter (CWI), Phillip Meiring (Noorwes Saad) en Johan Visser

Foto Gallery

HUIDIGE VEILING: 2018 SEISOEN GESLUIT

9 Maart 2019
Madam & Sir wildsveiling - Swartruggens
11 Mei 2019
Ytdiebos wildsveiling - Nelspruit
8 Junie 2019
Disselboom van Potchefstroom veiling - Potchefstroom
10 Augustus 2019
Hoë Waarde wildsveiling - Swartruggens

PLEASE UPLOAD YOUR ANIMAL DATA FOR OUR CURRENT AUCTION HERE!

Click on the form below

SUBFORM1b

 

Free Joomla! template by L.THEME