Investing in wildlife through sound business principles /  Belegging in wild deur gesonde besigheidsbeginsels

NWWT YES 300Graag wil NWWT hierdie geleentheid gebruik om u te bedank vir u ondersteuning gedurende die 2017 wildseisoen. Ons is nog meer as tevore verbind daaraan om aan u, die wildboer, die beste diens te lewer wat ons kan. In die lig hiervan hoor ons graag u insette en kommentaar oor ons diens aan u. Onderstaande is ‘n klompie vrae wat ons ‘n beter idee kan gee van waar ons kan verbeter, op moet fokus of ons diens dalk kan uitbrei. Hoe beter ons u behoeftes verstaan, hoe beter kan ons u ondersteun om meer suksesvol in die wildbedryf te kan funksioneer.

  • Atwoord asseblief hierdie vrae deur slegs die toepaslike blokkie te klik wat u antwoord aandui. Vrae met "*" moet asb ingevul word.
  • Daar is voorsienning gemaak om u naam in te vul maar dis nie verpligtend  nie.

By voorbaat dankie vir u deelname - NWWT SPAN

HUIDIGE VEILING: 2018 SEISOEN GESLUIT

9 Maart 2019
Madam & Sir wildsveiling - Swartruggens
11 Mei 2019
Ytdiebos wildsveiling - Nelspruit
8 Junie 2019
Disselboom van Potchefstroom veiling - Potchefstroom
10 Augustus 2019
Hoë Waarde wildsveiling - Swartruggens

PLEASE UPLOAD YOUR ANIMAL DATA FOR OUR CURRENT AUCTION HERE!

Click on the form below

SUBFORM1b

 

Free Joomla! template by L.THEME