Wildeplaas Akkommadasie registrasie vorm 

Dankie vir u belangstelling om u Wildeplaas Akkommodasie te lys op ons webwerf. Sodra ons u inligting ontvang sal ons u kontak met die inligting wat u verskaf het. Kyk asb na ons verklaring hieronder in terme van die privaatheid waartoe ons onself verbind met die gebruik van die inligting wat u verskaf.


Gebruik asb die inligting hieronder verskaf om fotos van u akkommodasie aan ons te stuur.


NWWT SPAN

EEN LAASTE STAP

Stuur asseblief u Wildplaas/Lodge/besigheid se logo en fotos vir ons in .jpg of .png of .tif formaat met die skakels soos voorsien.

Om fotos/logo per epos te stuur gebruik hierdie skakel >>

Om fotos/logo per dropbox te stuur gebruik hierdie skakel >>

NB: Beperkte aantal fotos per epos. U sal meer as een epos moet stuur.

NB: Stuur “Share”of “dropbox link” na veilings@nwwt.co.za

BELEGGING IN WILD DEUR GESONDE BESIGHEIDSBEGINSELS

Copyright: NWWT 2018 / PRIVAATHEIDSBELEID /PRIVACY POLICY

This website makes use of cookies. Please see our privacy policy for details.

OK