‍Werksure: ‍Lené ‍Killian ‍082 ‍729 ‍7158 ‍/ ‍lene@edenburg.net ‍


‍Pakket: ‍R ‍650 ‍per ‍persoon ‍per ‍nag ‍- ‍selfsorg ‍/ ‍B&B: ‍Catering ‍kwotasie ‍op ‍aanvraag


‍Ingesluit: ‍Die ‍lodge ‍is ‍goed ‍ingerig ‍met ‍‘n ‍ten ‍volle ‍toegeruste ‍kombuis, ‍eetkamer ‍en ‍groot ‍patio ‍met ‍uitsig ‍oor ‍‘n ‍dam ‍en ‍voerplek. ‍Die ‍lugversorgde ‍sitkamer ‍bied ‍‘n ‍grootskerm ‍televisie ‍met ‍DSTV ‍en ‍vir ‍ontspanning ‍is ‍daar ‍‘n ‍snoekertafel, ‍veerpyltjies ‍en ‍kroeg ‍sowel ‍as ‍‘n ‍swembad.


‍Die ‍nege ‍luukse ‍slaapkamers ‍bied ‍onder ‍andere:

  • ‍• ‍Vyf ‍kamers ‍met ‍twee ‍enkelbeddens ‍elk.
  • ‍• ‍Twee ‍kamers ‍met ‍een ‍dubbelbed ‍elk.
  • ‍• ‍Een ‍kamer ‍met ‍een ‍dubbelbed ‍en ‍twee ‍enkelbeddens.
  • ‍• ‍Een ‍kamer ‍met ‍vier ‍enkelbeddens.
  • ‍• ‍Alle ‍kamers ‍is ‍ten ‍volle ‍toegerus ‍met ‍en ‍suite-badkamers, ‍beddegoed, ‍handdoeke, ‍koffie-en-tee ‍en ‍lugversorgers.
  • ‍• ‍Vuurmaakhout ‍is ‍ook ‍ingesluit.
  • ‍• ‍Minimum ‍persone ‍per ‍bespreking: ‍6 ‍persone ‍- ‍minimum ‍2 ‍nagt


‍Akkommodasie: ‍Lodge


‍Slaapplek: ‍20+


‍Fasiliteite: ‍Swembad, ‍Voëlkyk, ‍Wildritte, ‍Fietsry, ‍Staproetes, ‍Quad ‍fiets ‍roete, ‍Pool ‍tafel, ‍Veerpyltjies, ‍Braai ‍geriewe, ‍Boma


‍Geriewe: ‍DSTV, ‍Selfsorg, ‍En-suite ‍badkamer, ‍Parkering, ‍Braai ‍hout, ‍Lugversorging, ‍Badkamer ‍handoeke, ‍Beddegoed


‍Adisioneel: ‍Ideaal ‍vir: ‍Konferensies, ‍Jaareindfunksies, ‍Spanbou ‍en ‍enige ‍Kuier-geleentheid ‍vir ‍groepe.


‍GPS: ‍S ‍2539’40,69” ‍; ‍O ‍2635’58,39”


‍Die ‍plaas ‍Edenburg ‍is ‍‘n ‍1 ‍100 ‍hektaar ‍wildsplaas ‍geleë ‍in ‍die ‍Swartruggens ‍distrik.  Edenburg ‍is ‍‘n ‍bergplaas ‍met ‍verspreide ‍bergvlaktes ‍en ‍gedeeltes ‍is ‍dig ‍bebos ‍wat ‍dit ‍uniek ‍maak ‍vir ‍‘n ‍verskeidenheid ‍wildspesies.  Daar ‍is ‍ses ‍damme ‍op ‍die ‍plaas, ‍waarvan ‍twee ‍‘n ‍aantal ‍visspesies ‍bevat. ‍Die ‍uitsigte ‍en ‍natuurskoon ‍is ‍betowerend ‍met ‍die ‍alwyne, ‍sekelbos ‍en ‍swartkaree ‍as ‍kenmerk ‍van ‍bosveld ‍en ‍berggebied. ‍Diere ‍wat ‍op ‍die ‍plaas ‍aangetref ‍kan ‍word, ‍sluit ‍onder ‍meer ‍koedoe’s, ‍zebra’s, ‍kameelperde, ‍rooibokke, ‍swartwitpense, ‍nyala’s, ‍springbokke, ‍elande, ‍blouwildebeeste, ‍gemsbokke ‍en ‍buffels ‍in.

BELEGGING IN WILD DEUR GESONDE BESIGHEIDSBEGINSELS

Copyright: NWWT 2018 / PRIVAATHEIDSBELEID /PRIVACY POLICY

This website makes use of cookies. Please see our privacy policy for details.

OK