Werksure: 

Issabel Greyling 

018 285 7317

083 687 4049

 

Na ure: 

Hanrich Visagie

0764285523

 

Pakket: R 280.00 per persoon per nag

 

Ingesluit:

  • • Groot groepe kan onderhandel word
  • • Selfsorg akkomodasie
  • • Beddegoed word verskaf

 

Akkommodasie: Chalets

 

Slaapplek vir: 18

 

Fasiliteite: Wildreservaat, Swembad, Voëlkyk, Wildtitte, Fietsry, Veerpyltjies, Braai geriewe

 

Adisioneel: JAG EN SLAG GERIEWE

 

Geriewe: Selfsorg, Parkering, Braai hout, Beddegoed

 

GPS: 25˚35’43.47”S 27˚00’36.93”E

 

Drie toegeruste selfsorg Chalets wat elk vier tot ses persone kan akkomodeer sowel as 'n mannekamp met gemeenskaplikke kombuis en badkamer wat ses persone kan akkomodeer.  Die mannekamp is ideaal vir pa en seun naweke.

BELEGGING IN WILD DEUR GESONDE BESIGHEIDSBEGINSELS

Copyright: NWWT 2018 / PRIVAATHEIDSBELEID /PRIVACY POLICY

This website makes use of cookies. Please see our privacy policy for details.

OK