NORTH WEST WILDLIFE TRADERS 2022

Investing in wildlife through sound business principles 

Belegging in wild deur gesonde besigheidsbeginsels

NWWT WILDSKOMPLEKS is geleë in die Noordwes Provinsie, ± 50 km van Rustenburg, langs die N4 Bakwena Hoofweg in die dorp Swartruggens.  Mobile: +27 83 380 1890 / [klik my] 

30 - 31 Maart

Madam & Sir Prys Oppi-Deur Wildsaanbieding

26 - 27 April

Vryburg en Omgewing

Prys Oppi-Deur

2022

Beplande datums:

16 Februarie

NWWT Verjaardag Prys Oppi-Deur

 15 -16 Junie Potchefstroom Prys Oppi-Deur wildsaanbieding

6 - 8 Julie

Limpopo Prys Oppi-Deur wildsaanbieding

Augustus

Kombinasie

14 Mei

Edenburg en Vriende (Lewendig)

September

Hoë Waarde

VOLGENDE BELANGRIKE DATUM

Mnde

Dae

Ure

Min

Sek

TYD TOT AANBIEDING BEGIN

 

Goeiedag Wildevriende

Nog 'n jaar het verby gevlieg, baie welkom in 2022.

Die jaar 2021 het baie hartseer, onsekerheid en veranderinge in elkeen van ons se lewens gebring!

Die toekoms is nog onseker, maar elkeen van ons het aangepas en veranderinge aangebring om die onvoorspelbare te probeer hanteer.

NWWT het ook baie aanpassings gedoen om u as NWWT kliënt te akkommodeer en bemarking van u wild te vergemaklik. Tyd is kosbaar en …..

LEES MEER

Verstreke

Hoe om deel te neem

NWWT

KOOPPLATVORM

Klik op skermgreep

regs om toegang 

te kry

(Slegs beskikbaar soos datums aandui)

 

INTYDSE RESULTATE 

van die Lewendige Veiling wat tans aan die gang is (Sien datums bo aan) of sopas voltooi is - klik op die foon

NB: Inligting sal staties bly totdat die volgende veiling begin

Mission

The trading of wildlife through integrity between buyer and seller on a personal level

Terme en voorwaarde

  • Alle pryse sluit BTW en vervoerkoste uit
  • ’n Groot aantal diere word chemies met behulp van ‘n veearts verdoof

Dienste gelewer

  • Bemarking & Verkope
  • Veeartsdienste

+27 83 380 1890               info@nwwt.co.za 

BELEGGING IN WILD DEUR GESONDE BESIGHEIDSBEGINSELS

Copyright: NWWT© 2022